VDM Ranch-Blog banner

VDM Ranch-Latest News Title

 
 
 
 
 
 

Van Der Merwe Ranch bied aan:  Bewaring van die plaaservaring #2

 
Dis weer sulke tyd!  Van Der Merwe Ranch bied hierdie jaar ons tweede: Bewaring van die plaaservaring, aan.
Op Saterdag, 3 Desember 2016, kom ou- en nuwe vriende bymekaar om gesellig te kuier om die vure en om lekker kos en vermaak te geniet.
 
Ons kuier van 4nm af tot laat.  Anton Botha tree hierdie jaar vir ons op en daar sal weer 'n springkasteel vir die kleinspan wees. Na die optrede gaan ons ook lekker dans. Gaste is welkom om te kamp.  Daar sal 'n kontantkroeg beskikbaar wees.
 
Kaartjies beloop R220  per persoon en is beskikbaar vanaf 1 Okt 2016.  
Kaartjieverkope sluit 25 November 2016.
 
Kontak Nadia vir meer inligting of om te bespreek.
C: 079 839 9380
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
 
 
VDM Ranch-Divider
 
 
 
 
 
 
 
 

Van der Merwe Ranch-Social Media Icon-Facebook